Carpe Diem Drama | Desperate Housewives
15576
portfolio_page-template-default,single,single-portfolio_page,postid-15576,ajax_fade,page_not_loaded,,qode-theme-ver-9.1,wpb-js-composer js-comp-ver-4.11.1,vc_responsive

Desperate Housewives

Category
Vermaak
About This Project

Moeg vir jaag en traag?  Kom ontlaai een maal per maand met ons Desperate Housewive terapie.  Vir enige iemand wat al skool verlaat het het, tot die wat op die ouetehuis se stoep sit. Ons bied `n wye verskeidenheid klasse vir volwassenes wat nodig het om die maagspiere te werk en die spanning, stof in die oë te skop.